• Home
  • Wedding Gallery
  • Marizaan & Juan

Marizaan & Juan

Die seremonie was in die Duitse Kerk... timeless soos altijd. Die onthaal by Alte Brucke en soos ek al baie kan getuig - van die BESTE kos in die dorp... Marizaan en Juan jul troue was heerlik, dankie dat jul so maklik is om te neem en game vir enige iets... love dit.. Mag jul liefde vir mekaar net groei en groei met God as jul fondasie...
BIGtheme.net Joomla 3.3 Templates